Nadia Beukes

Nadia Beukes is ’n TV-aanbieder, aktrise, sangeres en stemkunstenaar met ’n honneursgraad in Bemarkingskommunikasie.

Sy was aanbieder van onder andere Boer soek ’n vrou en Tuine&Tossels, en het ook al in verskeie TV-reekse, rolprente en musiekteater-produksies verskyn.

Paaie van hoop deur Nadia Beukes: ’n onderhoud

Liné Loff, Nadia Beukes Skrywersonderhoude 2017-06-09

"Ek het al geleer om vir myself oomblikke van hartseer of kwaad of teleurstelling te gun, sodat ek dit kan probeer verwerk en verstaan en vroeër eerder as later kan opstaan en aangaan, hopelik met ’n les wat ek uit daardie ervaring geleer het."

Top