"ek sien jou vir die eerste keer in eenvoud voor my staan jou tegnologiese landskap brand my bol-eiers wit terwyl ek self die vuurblaser is wat reisend swerf van skakel tot skakel"