Staatspublikasie van skoolboeke
2018-12-12"Die jongste DBO-publikasieplan kondig aan dat daar voortaan een kernhandboek per vak ontwikkel en gedigitiseer sal word om gratis aan skole te versprei. Uitgewershandboeke is afgegradeer na 'aanvullende materiaal' wat opsioneel vir skole sal wees."

