Monique Alberts

Monique Alberts is ’n dosent in Opvoedkunde by Akademia en het ’n BEd-graad in Verdere Onderwys en Opleiding asook ’n honneursgraad in Engels Letterkunde en in Opvoedkunde met ’n fokus op leerderondersteuning (cum laude) aan die Universiteit van Johannesburg en die Universiteit van Suid-Afrika onderskeidelik verwerf. Sy is tans besig met ’n meestersverhandeling in Opvoedkunde. Alberts se navorsingsfokus is Engels as taal van onderrig en leer. Sy het agt jaar as onderwyseres gepraktiseer. Sy doseer tans die volgende modules:

Akademiese Vaardighede vir Studenteonderwysers
Engels 2
Praktiese Onderwys 2
Engels Eerste Addisionele Taal-onderwys (SF)
Engels as Taal van Onderrig en Leer

A postgraduate diploma in language education is indispensable, but what should it look like? An exploratory study

Annelise de Vries, Nic de Jager, DJ Cloete, Monique Alberts, Karien Brits Academic research 2023-10-27

"In a world characterised by globalisation and interconnectedness through digital communication channels, there is a growing eagerness among young individuals to acquire additional languages, recognising the value they hold for personal and professional growth."

’n Verkennende studie vir die implementering van ’n nagraadse diploma in taalonderwys by ’n Suid-Afrikaanse hoëronderwysinstelling

Annelise de Vries, Nic de Jager, DJ Cloete, Monique Alberts, Karien Brits LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2023-10-27

"In ’n geglobaliseerde wêreld wat al hoe meer verbind word deur digitale kommunikasiekanale, is jongmense ywerig om bykomende tale aan te leer vir beide hul persoonlike en professionele ontwikkeling."

Top