Moeletsi Mbeki
Moeletsi Mbeki is die skrywer van Architects of Poverty: Why African Capitalism Needs Changing.
Leierskap in Suid-Afrika in die era van neokolonialisme
Moeletsi Mbeki
2014-03-28
Afrikaner-nasionalisme het êrens in die 1990’s ‘n pynlose dood gesterf, omtrent die tyd toe swart nasionalisme uiteindelik skyn te geseëvier het. Maar helaas, hierdie triomf het kortstondig blyk te wees.