Ek is 'n unieke individu, kreatief, mal en altyd honger vir inligting en navorsing. Ek lag permanent vir alles. Goeie of slegte nuus. Maar ek beskou dit as een van my sterkpunte. Slegte nuus sal my nooit onder kry nie omdat ek al van vroeg geleer het die beste medisyne is om te lag.