Milton van Wyk

Milton van Wyk het die grade BEd Hons, MEd en PhD (Kurrikulumstudie) aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. Sy belangstellingsveld is die fenomenologie as ’n navorsingsmetode met ’n spesifieke fokus op laerskoolonderwysers se wêreld van geleefde ervaring.

Leerders se behoeftes versus die druk op onderwysers om self te presteer

Estelle Kruger, Milton van Wyk Onderhoude 2017-06-27

"Ek het deur my onderwysloopbaan eerstehands bepaalde kritiese dilemmas ervaar. Van die dilemmas is dat die betekenis van onderwys radikaal verander het en dat dit uitsluitlik gemik is op prestasie, uitsette en effektiwiteit."

Performativity as phenomenon in education

Milton van Wyk, Lesley le Grange Academic research 2017-06-05

"Teachers should take responsibility for their professionalism, otherwise there is a danger of their continuing to function merely as technicians of the state or agents of the markets."

Performatiwiteit as verskynsel in die onderwys

Milton van Wyk, Lesley le Grange LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-06-05

"Daar is bepaalde kwessies wat beduidend bydra tot die verhoogde werkslading van onderwysers in die klaskamer, soos ’n oorvol kurrikulum, klasgrootte en ook die hoofstroming van leerders met struikelblokke tot leer."

Top