Miemsie Steyn

Miemsie (M.G.) Steyn is senior lektor in die Departement Vroeë Kinderontwikkeling, Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Pretoria. Sy is programkoördineerder van die BEd Honneurs in leerondersteuning en modulekoördineerder van lewensvaardighede en lewensoriëntering. Haar navorsingsfokus is die ervaring van jongmense, hul toekomsverwagtinge, en ook spesifiek hoe swart studente hul tersiêre studie beleef, en wat die uitdagings is waarmee hulle te kampe het. Sy is tans betrokke by ? projek (African-Asian Dialogue) waar ondersoek ingestel word na die faktore wat ? rol in die ontwikkeling van die onderwyser en onderwysstudent se professionele identiteit speel.


Swart onderwysstudente se belewing van hulle opleiding in vroeë kinderonderwysopleiding aan ’n voormalige wit universiteit: ’n gevallestudie

Miemsie Steyn Akademies en skole 2014-12-03

Hierdie artikel fokus op die ervarings van swart studente aan ’n voormalige wit universiteit binne die VKO-program en die mate waarin hierdie ervarings tot lae registrasiesyfers bydra.

Top