Mieke Vlok2013-09-04"Die pleidooie vir eerlikheid in die Suid-Afrikaanse politiek weergalm al jare deur die geskiedenisboeke. Op Woensdag 21 Augustus het Suid-Afrikaners uiteindelik dié gesogte eerlikheid gekry toe AgangSA se leier, Mamphela Ramphele, haar persoonlike finansies bekendgemaak het."