Michelle van der Spuy

Ek is die afgelope twee jaar 'n joernalis by Eikestadnuus en voltooi tans my meesters in joernalistiek in die Universiteit Stellenbosch se Departement Joernalistiek. My voorgraadse kursus (BA Politieke, Filosofiese en Ekonomiese Wetenskappe) het my genoop om 'n navorsingstema te kies wat die media se funksionering in 'n nuwe demokrasie ondersoek.

Einstein-kompetisie: Michelle van der Spuy

Michelle van der Spuy Einstein-kompetisie 2016-06-01

Michelle is die afgelope twee jaar 'n joernalis by Eikestadnuus en voltooi tans haar meesters in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch.

Top