Michelle Barnard

Michelle Barnard is 'n senior lektor in die Fakulteit Regte van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus. Sy het haar LLB, LLM en LLD aan dieselfde instelling verwerf. Sy doseer algemene beginsels van kontraktereg op voorgraadse vlak en is op nagraadse vlak verantwoordelik vir die module oor klimaatreg en energie. Haar navorsing hou primêr verband met energie-ontwikkeling in die Afrika-konteks en die rol daarvan in die tempering van klimaatsverandering. Sy het al verskeie internasionale en nasionale voordragte oor verbandhoudende onderwerpe gelewer en is ook 'n gepubliseerde skrywer.

’n Onderhoud met bekroonde navorser Michelle Barnard

Michelle Barnard, Naomi Meyer Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2018-04-05

"Dit was vir my baie belangrik dat die artikel ’n oorspronklike bydrae tot die vakgebied moes beliggaam en moontlik die ontwikkeling van Afrikaans as wetenskapstaal sou bevorder."

Carbon tax as proposed environmental fiscal reform measure in South Africa

Michelle Barnard Academic research 2016-10-18

"The aim of this article is to provide a detailed exposition of carbon tax as fiscal environmental reform measure; the historical development of the Draft Carbon Tax Bill, 2015 as well the content of the document as such."

Koolstofbelasting as voorgestelde ekologiese fiskalehervormingsmaatreël in Suid-Afrika

Michelle Barnard LitNet Akademies (Regte) 2016-10-17

"Die doel van hierdie ontleding is om te beoordeel of die voorgenome koolstofbelasting (soos in die wetsontwerp beskryf) die potensiaal het om daadwerklik klimaatsverandering deur fiskale hervorming te kan teenwerk."

Top