Doubtful developments concerning the role of expert evidence in damages claims hearings in three recent judgments of the Gauteng Division of the High Court
2026-07-16"In this article we provide a critical examination of recent South African court decisions concerning damages claims in medical negligence and Road Accident Fund cases, highlighting the challenges posed by unreliable expert testimony and the speculative nature of quantifying damages, particularly future loss of income."
Bedenklike verwikkelinge oor die rol van deskundige getuienis in verhore met betrekking tot skadevergoedingseise in drie onlangse beslissings van die Gautengse Hooggeregshof
2026-07-16"Die outeurs plaas hierdie bespreking binne die breër raamwerk van die Suid-Afrikaanse skadevergoedingsreg en onderskei tussen algemene skade (soos pyn en lyding, emosionele skok en verlies van lewensgenietinge) en spesiale skade (berekenbare uitgawes soos mediese koste en verlies van verdienvermoë)."
Vonnisbespreking: Lidmaatskap van ’n mediese skema kan nie sonder grondige redes beëindig word nie
2025-02-14"Ten spyte van aansoekers se reg op privaatheid en die reg om hul persoonlike gesondheidsinligting vertroulik te hou, moet ’n balans tussen die beskerming van hul persoonlike inligting en die versekering van die finansiële volhoubaarheid van mediese skemas getref word."
Vonnisbespreking: Mediese nalatigheid – vertraging in oorplasing van pasiënt na geskikte sorg; en of nalatigheid oorsaaklik verband hou met amputasie van pasiënt se been
2023-08-01"Die ligging of konteks waar dokter Patel se skade ontstaan het, naamlik Standerton, is ’n plattelandse dorp gekenmerk deur bepaalde tekortkominge wat gesondheidsorg betref, wat ’n direkte invloed gehad het op die reeks gebeure wat gevolg het."
Kidney failure and an organ transplant in Met ’n ompad by Berna Ackerman – a legal-literature investigation
2023-07-21"The novel’s depiction of the complex and sensitive medical topic of organ transplants, a field in need of significant legal reform, will hopefully attract the attention of the legislator soon."
Nierversaking en ’n orgaanoorplanting in Met ’n ompad deur Berna Ackerman – ’n regsletterkundige ondersoek
2023-07-21"Nie net lig die roman die onkunde rondom nierskenking uit nie, maar dit plaas ook die regsraamwerk oor orgaanskenking in ’n alledaagse konteks wat met lesers kan resoneer."
Misplaaste weldade en griewe van die "Liquorice Allsorts-gesinnetjie": ’n Regsletterkundige verkenning van Zelda Bezuidenhout se Die waarde van stil bure
2022-05-26"Daar is nie ’n beter manier waarop die boodskap van apartheid se leed en verlies gestel kan word as deur fiksie nie, en Bezuidenhout se roman as deel van postapartheidliteratuur dra by tot ’n ryker regsletterkundige verkenning van die impak van apartheid."
Misplaced benefaction and grievances of the "Liquorice Allsorts family": A law and literature investigation of Zelda Bezuidenhout’s Die waarde van stil bure
2022-05-26"The novel touches on the legality and the ethical justification of unauthorised stem cell research and transplant, and also refers to the social milieu during apartheid that shaped the girls’ behaviour over time."
Vonnisbespreking: Die strafregtelike vervolging, skuldigbevinding en kwytskelding van ’n verloskundige en ginekoloog
2022-05-16"Die KH se uitsluitlike aandag aan die prosesregtelike kwessie van ’n onregverdige verhoor al dan nie laat die vraag ontstaan of regspleging geheel en al tegnies geskei behoort te word van wat in die betrokke omstandighede eties korrek sou wees."
Afrikaanse letterkunde laat regsmense met nuwe oë na sake kyk
2021-08-25"Hedendaagse temas in die letterkunde wat met vrug vir regspleging ontgin kan word, is onder meer vraagstukke wat handel oor die regulering van grondeise, genetiese manipulasie, genoomkartering, kunsmatige intelligensie en aardverwarming ..." – Melodie Labuschaigne
“The good, the bad and the ugly”: A legal-literary reflection on Von Meck’s Die heelal op my tong
2021-08-17"On a parallel level, this metaphoric body may be regarded in the South African apartheid legal history as an abhorrent indulgence (consumption) of political power and dominance, just as Jan Rabie’s 'Drie kaalkoppe eet tesame' suggests."
“The good, the bad and the ugly”: ’n Regsletterkundige besinning van Von Meck se Die heelal op my tong
2021-08-17"Die waarde van postapartheid literêre werk is daarin geleë dat dit geleenthede skep om die geskiedenis aan die hand van karakters se ervarings te kan belig, sodat die leser saam met die karakters hul reis na katarsis kan beleef."

