Maintenance claims and sequestration under the Insolvency Act 24 of 1936
2019-12-09“It is unacceptable that creditors with claims for arrear maintenance could be held liable for contribution where the free residue is insufficient to cover the sequestration costs.”
Onderhoudseise en sekwestrasie ingevolge die Insolvensiewet 24 van 1936
2019-12-09“Dit is onaanvaarbaar dat skuldeisers wat eise vir agterstallige onderhoud teen ’n insolvente boedel het waar die vrye oorskot onvoldoende is om die sekwestrasiekoste te dek, kontribusiepligtig gehou kan word.”
Vonnisbespreking: Nog ’n vriendskaplike-sekwestrasie-aansoek sneuwel
2018-11-27"Onnodige struikelblokke vir toegang tot skuldverligting, soos beperkings op die skuldlas van die skuldenaar, moet uitgeskakel word. Dit is verder noodsaaklik dat die stelsel gelyke beskerming en skuldverligting bied aan alle skuldenaars wat met skuld oorbelas is."
Rehabilitation in South African consumer insolvency law: International trends and guidelines
2016-07-06"Ultimately a balance should be struck between the interests of the debtor, creditors and society. It is submitted that current South African law and law reform initiatives currently on the table do not yet represent or achieve this balance."
Rehabilitasie in die Suid-Afrikaanse verbruikersinsolvensiereg: internasionale tendense en riglyne
2016-07-06"In hierdie artikel word rehabilitasie ingevolge die Suid-Afrikaanse verbruikersinsolvensiereg ondersoek met die doel om dit teen internasionale tendense en riglyne te meet en uiteindelik voorstelle vir regshervorming te maak."