Week van de Afrikaanse roman 2017: fotoblad deur Maurice Jörissen
2017-10-10Die Week van de Afrikaanse roman 2017 het van 29 September tot 8 Oktober plaasgevind. Maurice Jörissen deel sy foto's van die Zuid-Afrikahuis en die restaurant Andries in Culemborg.
Maurice se boot
2016-10-19Tydens Amsterdamse geleenthede soos die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam en die Week van de Afrikaanse roman, het Maurice Jorissen, analis van die Amsterdamse Handhaving, geliefd geraak onder Suid-Afrikaners. Saam met sy vrou, Nanette, neem hy skrywers, musikante en akteurs in sy boot, die Queen of Liberty, uit op die Amsterdamse gragte.

