Marthinus Jacobus Botha

Martin J. Botha (Ph.D.) beklee tans die pos van Medeprofessor by die Skool vir Ondernemingsbestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, Suid-Afrika. Hy het sy Ph.D. in Bestuursrekeningkunde in 2019 voltooi, met die titel: "Developing a water disclosure index for the food, beverage and tobacco industry: An integrative perspective”. Sy navorsing fokus op besigheidsbestuur, bestuursrekeningkunde, volhoubaarheid- en geïntegreerde verslagdoening met die klem op wateropenbaarmaking. Om die gaping tussen akademiese ondersoek en praktyk te vernou, streef hy daarna om praktiese oplossings vir besigheid te verskaf binne sy navorsingsveld.

Investigating the economic viability of commercial olive farming in the North-West Province of South Africa

Anet Magdalena Smit, Wessel Johannes Badenhorst, Marthinus Jacobus Botha Academic research 2023-12-04

"The study will promote awareness of the economic viability of olive farming. If olive farming is economically viable and farmers adopt it, it will create jobs and stimulate the economy."

Ondersoek na die ekonomiese lewensvatbaarheid van kommersiële olyfboerdery in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika

Anet Magdalena Smit, Wessel Johannes Badenhorst, Marthinus Jacobus Botha LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2023-12-04

"Die studie sal bewustheid van die ekonomiese lewensvatbaarheid van olyfboerdery bevorder. As olyfboerdery ekonomies lewensvatbaar is en boere dit aanvaar, sal dit werk skep en die ekonomie stimuleer."

Top