Marthinus de Jager

Marthinus de Jager is ’n wiskunde-onderwyser vir graad 10–12 by Carpe Diem Akademie, ’n privaatskool in die ooste van Pretoria.

Marthinus het toegepaste wiskunde gestudeer en deeltyds begin werk vir The Ukuqonda Institute, ’n niewinsgewende organisasie wat fokus op die onderrig van wiskunde, wetenskap en tegnologie. Hy help nog steeds uit oor naweke en vakansies, wanneer hulle wiskundeklasse in landelike gebiede aanbied.

Marthinus was ook betrokke by die skryf van wiskundewerkboeke vir die Departement van Onderwys onder die leierskap van Piet Human.

Marthinus is ’n passievolle wiskunde-onderwyser wat beoog om sy meestersgraad in wiskunde-onderwys te voltooi.


Klaskamerklets: Onderhoud met Marthinus de Jager

Marthinus de Jager 2015-01-16 Klaskamerklets: Onderhoud met Marthinus de Jager
Top