Marius van Staden

Marius is sedert 2010 'n dosent in die Regsfakulteit van die Universiteit van Johannesburg, waar hy tans regsfilosofie en die uitleg van wette doseer. Verskeie artikels oor die arbeidsreg en uitleg van wette het reeds onder sy naam verskyn. Hy is tans besig om sy LLD, wat handel oor die uitleg van arbeidswetgewing, aan die Universiteit van Pretoria te voltooi. Marius is ook basso profundo by die Palissander Kamerkoor in Pretoria (of so dink hy).

Einstein-kompetisie: Marius van Staden

Marius van Staden Einstein-kompetisie 2016-05-13

Marius is sedert 2010 'n dosent in die Regsfakulteit van die Universiteit van Johannesburg, waar hy tans regsfilosofie en die uitleg van wette doseer.

Top