Mariska Ewart

Mariska Ewart is in Alberton gebore. Sy behaal sowel die BEd-graad (senior- en verdere onderwys) as die BEd Honneurs-graad (onderwysbestuur en -leierskap) aan die Noordwes-Universiteit. Sy was betrokke as navorser by ’n NRF-projek, “Optimising systemic and individual aspects in the work environment to improve the effectiveness of the quality of working life”. Sy behaal ook ’n meestersgraad in onderwysbestuur wat voortvloei uit haar betrokkenheid by dié navorsingsprojek. Tans volg sy ’n professionele loopbaan as ‘n onderwyseres by Krugersdorp High School.

Extrinsic barriers to promotion: Experiences of female teachers in leadership positions at secondary schools in the post-apartheid era

Idilette van Deventer, Philip C van der Westhuizen, Mariska Ewart Academic research 2019-11-15

“[M]anagement posts in education are still dominated by male teachers.”

Ekstrinsieke bevorderingshindernisse: Die ervarings van onderwyseresse in leiersposisies by sekondêre skole in die postapartheid era

Idilette van Deventer, Philip C van der Westhuizen, Mariska Ewart LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2019-11-15

“Onderwysbestuursposisies word tans deur manlike onderwysers oorheers.”

Top