Akademiese gesprekke in Amsterdam: ’n Simposium oor die kuns van debat betreffende kultuur en die Suid-Afrikaanse openbare sfeer
2017-11-22"Kwessies van postkolonialisasie is natuurlik nie slegs binne Suid-Afrika se grense van belang nie, maar is wêreldwyd ’n pertinente vraagstuk waaroor diepsinnige dialoë gevoer word."
