Marine Moffat is 15 jaar oud en in Garsfontein Hoërskool. Sy is mal oor sing, lees en kuier met haar vriende.
"’n Liefde wat skyn op alle goeie dinge."
"Ek sien raak hoe die wolke soms prente vir die verbeeldingrykes skets en hoe die karre wat verbyry gesigte trek."