Marinda Uys

Marinda Uys is sedert 2008 in die eiendomsbedryf en is tans die Groep Verhuringsbestuurder van Seeff Boland Winelands. Ons protefeulje bestaan uit ongeveer 700 huureiendomme wat strek van Worcester tot Franschhoek, Stellenbosch, Tulbagh, Brackenfell, Weskus en Port Elizabeth.

VraNet: Wat jy moet weet voor jy ’n huurkontrak teken

Liné Loff, Marinda Uys Onderhoude 2017-07-24

"Daar moet liefs nie op grond van foto's alleen besluit word om die eiendom te huur al dan nie. Daar is verskeie redes, waarvan persepsie een is. Foto's kan vir seker nie die nodige inligting verskaf wat nodig is om ’n ingeligte besluit te neem nie."

Top