Marinda Kotze

Groot liefhebber van lees (veral spanningsverhale). Ek skryf kortverhale in my vrye tyd.

Krisjan se meisies

Marinda Kotze Fiksiekompetisies 2025-02-06

"Terwyl hy my boei, draai ek my kop na die voorruit. Daisy sit doodstil, haar kop effens afwaarts gedraai. Agter haar sit Cassandra en Lucy kiertsregop en staar bot voor hulle uit. Alice lê doodstil half bo-oor Lucy se skoot."

Top