Ben Dehaeck: Die man wat wou sterf in ’n kreatiewe oomblik
2017-03-16"Uit sy onuitwisbare passie het ’n menigte dinge gegroei: besielde studente, suksesvolle teatermakers, talle teaterproduksies, ’n eksperimenteleteatergroep, eie tekste en verwerkings, kinder- en jeugteater, poppespele en die Breughel as gemeenskapsteater in ’n bruin woonbuurt tydens die apartheidsjare."
