Ek gaan skryf sonder ophou ...
2021-12-21"Die grootste oorlog waarteen ek baklei
is die een binne my
soms voel dit of ek moed wil verloor
wanneer woorde en sinne my hart deurboor."
"Die grootste oorlog waarteen ek baklei
is die een binne my
soms voel dit of ek moed wil verloor
wanneer woorde en sinne my hart deurboor."