Avatar

Madeleen Welman

Madeleen het joernalistiek studeer en daarna gewerk as vryskutjoernalis en skrywer van bemarkingsmateriaal en het  kortverhale en artikels vir Afrikaanse en Engelse tydskrifte geskryf. Albei haar ouers en haar een broer het verskeie boeke gepubliseer; vir haar is dit natuurlik om met woorde te werk.

Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Madeleen Welman

Naomi Meyer, Madeleen Welman Toyota US Woordfees 2020-02-25

"Die verhaal ('Juffrou Heila se tuin') handel oor selfopgelegde alleenheid wat so toeneem dat ’n skewe perspektief van die lewe begin oorneem."

Top