Machteld Strydom

Machteld Strydom matrikuleer in 1972 aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria. Sy voltooi in 1974 ’n BSc-graad aan die Universiteit van Pretoria. Sy begin in 1997 voltyds werk as junior dosent in die Departement Kwantitatiewe Bestuur aan die Universiteit van Suid-Afrika. Sy voltooi die Diploma in Datametrie (2000), ’n BSc Honneurs (2003) en ’n MSc (2006) aan die Universiteit van Suid-Afrika. Sy is tans ’n dosent in die Departement Besluitkunde aan dié Universiteit.

 

Opgedateer/Updated: 2011-04-19

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

’n Bydrae tot die rangordebepaling van akademiese tydskrifte

Machteld Strydom LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-05-05

"In hierdie artikel word ’n algoritme beskryf wat poog om uit verwysingsdata ’n maatstaf van die invloed van ’n tydskrif in die akademiese omgewing te bepaal."

Top