Luna Bergh is ?n lektor in die UV-Sakeskool op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat. Sy is veral vir die lees- en skryfprogramme van die studente verantwoordelik. Haar navorsingsterrein is kognitiewe wetenskap, veral taal.
Terrence R Carney, Luna Bergh2014-08-07Hierdie navorsingsverslag stel ondersoek in na die verskynsel van woordeboekgebruik in ’n hof en kyk ook kortliks na die situasie in Suid-Afrika.