Lucia Brand

Lucia Brand, studieberader en Nia-instrukteur, woon in Stellenbosch. Sy het haar meestersgraad in opvoedkundige sielkunde in 1998 aan UNISA verwerf. Benewens haar onderwyservaring het sy haar verder in dans as groepsterapietegniek ingegrawe. Sy is formeel opgelei in Nia. Lucia is getroud en het twee kinders op skool.


Studieberading: Oefentekkies vir jou brein!

Elzette Steenkamp, Lucia Brand 2012-08-09 "Hoe meer inligting daar aan die brein verskaf word, en hoe meer take aangepak word deur hierdie modaliteite (met ’n ontspanne ingesteldheid), hoe meer gebruik die brein sy eie intelligensie om te groei."
Top