Louzel Lombard

Louzel Lombard is ’n joernalistiekstudent aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy kom van die plaas Waterval naby Cradock in die Oos-Kaap waar haar familie boer. Louzel hou van kosmaak en eet en sy wil nog die hele wêreld deur toer op soek na die lekkerste disse in op aarde.

Kaalgat tussen die Daisies

Louzel Lombard 2013-10-09 "Ongeag die demografie is almal wat met die N7 deur Durbanville of die R304 deur die Malmesbury-plase op pad na Darling ry, op soek na ’n speed wobble wat hul lewens sal ophelder. Diegene wat by Rocking the Daisies en ander soortgelyke rock- en transfeeste uithang, verbeel hulle dat hulle tydelik aan die beperkinge van die sosiale orde kan ontsnap. Gmf."
Top