Louw De Beer

Louw de Beer is medeprofessor in die Fakulteit Opvoedkunde van die Noordwes-Universiteit. Hy behaal ’n MEd in Onderwysleierskap by die Universiteit van Pretoria en PhD in Vergelykende Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom-kampus. Na ’n onderwysloopbaan as wiskunde-onderwyser, departementshoof en adjunkhoof, het hy in 2013 ’n pos as akademikus by NWU aanvaar. Sy navorsingfokus is internasionale vergelykende opvoedkunde en die onderwysstelsels van die BRICS-organisasie. Hy het reeds het meer as 25 BRICS-verwante artikels gepubliseer en het al tale nagraadse studente gelewer.

An in-depth analysis of infrastructure’s influence on the quality of education within the BRICS organization

Deon Vos, Louw De Beer Academic research 2024-03-20

"The overarching goal is to discern how the quality of education in these diverse [BRICS] nations is influenced by the state of their respective educational infrastructures. Despite inherent differences in context and development among these countries, the study aims to elucidate valuable lessons that can be gleaned from their approaches to educational infrastructure."

Die invloed van infrastruktuur op die gehalte van onderwys in die BRICS-organisasie

Anzel Claassens, Louw De Beer, Deon Vos LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2024-03-20

"Die probleem wat in hierdie studie geïdentifiseer is, is dat die gehalte van onderwys in die lidlande van die BRICS-organisasie aansienlik beïnvloed word deur die onderwysinfrastruktuur van die onderskeie onderwysstelsels."

Top