Louise Geldenhuys is ’n ekoloog en woon in Springbok in die Noord-Kaap. Sy hou daarvan om baie te probeer sê met min woorde.
Lees ’n gedig deur Louise Geldenhuys.