Louise Bezuidenhout

Louise Bezuidenhout is ’n senior lektor by die Skool vir Kommunikasie aan die Noordwes-Universiteit (NWU). Sy het ’n meestersgraad in Kommunikasiebestuur aan die Universiteit van Pretoria verwerf en ’n PhD in Korporatiewe Sosiale Verantwoordelikheid- (KSV-) kommunikasie aan die NWU. Sy doseer op voorgraadse en nagraadse vlak en bied studieleiding aan meesters- en PhD-studente. Haar navorsingskundigheid sluit in KSV-kommunikasie, strategiese kommunikasie, ontwikkelingskommunikasie en belangegroepbestuur. Sy het in geakkrediteerde vaktydskrifte gepubliseer en verskeie nasionale en internasionale konferensies bygewoon. Sy is ook betrokke by gemeenskapsbetrokkenheidsprojekte wat veral op diensleer fokus.

The management of internal communication at a South African retirement village: challenges and possible solutions

Louise Bezuidenhout, Lucinda B Sutton Academic research 2024-05-13

"Several challenges to effective internal communication are identified, including resistance to new technology and health issues. These challenges highlight the importance of a differentiated approach to communication to meet the diverse needs of elderly residents."

Die bestuur van interne kommunikasie by ’n Suid-Afrikaanse aftreeoord: uitdagings en moontlike oplossings

Louise Bezuidenhout, Lucinda B Sutton LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2024-05-13

"Die bevindinge bevestig eerstens dat die unieke konteks van die aftreeoord dieselfde bestuur behoort te word as ander besigheidskontekste, en dat inwoners van die aftreeoord as interne belangegroepe beskou kan word."

Top