
Human rights, the environment and environmental constitutionalism
2015-12-08"The gradual rise of environmental constitutionalism in scholarly debates suggests a deliberate, albeit (still) hesitant attempt to view anew the human rights-environment debate through a constitutional lens."

Menseregte, die omgewing en omgewingskonstitusionalisme
2015-12-08"Deurdat omgewingsbewaring toenemend verskans word in grondwette, vernaamlik by wyse van omgewingsmenseregte, word die moontlikheid geskep om omgewingsbelange in ’n juridiese sin te verhef en om geleidelik aan die omgewing groter status te verleen binne die grondwetlik-beskermende domein van regstelsels oor die wêreld heen."

Volhoubare ontwikkeling, omgewingskonstitusionalisme en die oppergesag van die reg vir die omgewing: ’n Grondwetlike beskouing
2014-07-15 Die land het ’n fundamentele omgewingsreg verskans in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 1996 en ’n omvattende korpus omgewingsreg aanvaar om uitvoering aan die breër beleide daarvan en die menigte grondwetlike oogmerke van die nuwe omgewingsreg te gee.
Oorgrens-biodiversiteitsregulering in die Antroposeen
2014-06-11As gevolg van die toenemende menslike invloed op die aardstelsel is die aarde besig om kritieke kantelpunte te bereik wat tot snelle en onomkeerbare verandering kan lei en lewe op aarde onmoontlik kan maak.

Onderhoudend: Birgit Kuschke
2014-06-11 "Dit spreek vanself dat, in sommige gevalle, die omgewing nooit weer na sy vorige toestand herstel kan word nie. ‘n Mens sal byvoorbeeld nooit die vernietiging van 300 jaar oue bome kan herstel nie."
’n Ontleding van die Suid-Afrikaanse regsraamwerk met betrekking tot die omgewingsaspekte van breking in die Karoo
2014-05-27 Na alle verwagtinge sal breking ‘n beduidende impak hê op die Karoo, haar omgewing en meer spesifiek haar waterhulpbronne, en haar mense, terwyl dit allesbehalwe seker is of die sosio-ekonomiese groei wat voorspel word as gevolg van industriële aktiwiteite in die gebied, die ekologiese impakte sal kan uitbalanseer.
Aantekening: Om globale omgewingsreg en -regulering in die antroposeen te herbedink
2013-03-21Die woord antroposeen beskryf ... ook die nuwe konteks waarin ons voortaan sal moet besin oor hoe ons die uitwerking van globale antropogene ekologiese verandering moet hanteer. In hierdie bydrae word aandag gegee aan hoe die samestelling, funksies en oogmerke van globale omgewingsreg en -regulering in die antroposeen moontlik herbedink sal moet word.