Linda Möller2011-11-29Hy stap by die apteek in, en ignoreer blatant die man wat by die deur by hom geld bedel. Met ’n inderhase wegkom-aksie, weg van die bedelaar se stem, loop hy die Kersboom onderstebo. Die geklingel van klokkies laat hom sy fronskop vashou en ...