Liezel van Beek

Dit was herfs toe die seisoen gedraai het

Liezel van Beek Poësie 2016-09-13

"Ek is nou geheg aan die benerige vingers
wat my heel winter lank
monde vol melancholie voer."

Top