Liana Venter

Liana Venter dien sedert 2016 as registrateur van Akademia. Sy 14 jaar gelede het haar loopbaan in die privaat hoër onderwys begin as dosent in Ekonomie. Sy het later programbestuurder geword en hier het haar passie vir beide administrasie en beplanning ontwikkel. Sy het in 2019 haar MBA aan die NWU Besigheidskool voltooi en werk steeds doelgerig in die privaat-hoëronderwys-sektor. Haar navorsingsfokus is die verbetering van prosesse binne ʼn privaat hoëronderwysinstelling deur die effektiewe aanwending van beskikbare hulpbronne tot die instelling se beskikking.

The use of total quality management in the adaptation of quality of delivery: a case study in private higher education

Liana Venter, Nelda Mouton Academic research 2021-05-18

"The central theme that emerged from this study confirmed that the acceptance of internal quality mechanisms and total quality management principles is essential for a private higher education institution. The three most important themes that emerged were compliance with the regulatory framework, institutional supply and quality management."

Die gebruik van totale kwaliteitsbestuur in die aanpassing van kwaliteit van aflewering: ’n gevallestudie in private hoër onderwys

Liana Venter, Nelda Mouton LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2021-05-18

"Interne kwaliteitsmaatreëls is van wesenlike belang vir private instellings wat sakegedrewe is en is dus afhanklik van studentegetalle om hul bedrywighede te befonds. Die institusionele aanbod moet dus die mededingende voordeel vir die HOI skep, en die implementering van TKB-beginsels is die sleutel in hierdie proses."

Top