Liana Jansen van Rensburg

Ek is passievol oor taal en stel veral in linguistiek belang. Ek hoop om 'n meestersgraad in neurolinguistiek te voltooi, omdat ek graag wil weet wat in 'n mens se brein gebeur as mens taal gebruik. Ek is ook 'n privaatvlieënier en op my gelukkigste in die lug.

Einstein-kompetisie: Liana Jansen van Rensburg

Liana Jansen van Rensburg Einstein-kompetisie 2016-06-27

Liana hoop om 'n meestersgraad in neurolinguistiek te voltooi, omdat sy graag wil weet wat in die brein gebeur wanneer mens taal gebruik. 

Top