Lezandra Grundlingh

Lezandra Grundlingh is verbonde aan die Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap, Universiteit van Suid-Afrika. Sy doseer Afrikaanse taalkunde voorgraads en is tans besig met ’n doktorsgraad in forensiese taalkunde. Haar navorsingsfokus sluit forensiese taalkunde, korpuslinguistiek en diskoersanalise in.

The grammatical and lexical characteristics of selected Afrikaans poems

Lezandra Grundlingh Academic research 2018-05-10

"Although the characteristics that are identified in this study do not reflect the characteristics of all Afrikaans poetry as a whole or all Afrikaans poetry by male or female poets, it does offer insights into possible characteristics of Afrikaans poetry by male and female poets."

Die grammatikale en leksikale eienskappe van geselekteerde Afrikaanse gedigte

Lezandra Grundlingh LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2018-05-10

"Die manlike skrywers se poësie word gekenmerk deur leksikale woorde wat handeling en religieuse konsepte aandui, asook leksikale woorde wat met die dood te make het. Die vroulike skrywers se poësie word gekenmerk deur leksikale woorde wat na kognisie verwys, kreatiewe prosesse beskryf, en met voedsel en die konsep van 'tuiste' verband hou."

Author identification: A forensic-linguistic research study in Afrikaans SMS language

Lezandra Grundlingh Academic research 2015-10-29

"Author identification in Afrikaans SMS messages has never been attempted. It is mainly for this reason that the current article, and the dissertation it is based on, is considered of value to the field of author identification."

Outeuridentifikasie: ’n Forensies-taalkundige ondersoek na Afrikaanse SMS-taal

Lezandra Grundlingh LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2015-10-29

"Die doel van die huidige navorsing was om te bepaal tot watter mate dit moontlik is om vas te stel of ’n spesifieke individu die outeur van ’n spesifieke, beperkte stel (Afrikaanse) SMS’e is." 

Top