Lesley le Grange

Lesley le Grange is ’n uitgelese professor in die Departement Kurrikulumstudie, Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch. Hy doen navorsing en gee onderrig in die vakgebiede omgewingsopvoeding, navorsingsmetodologie, wetenskaponderwys en kurrikulum en assessering. Hy het meer as 180 publikasies agter sy naam en dien in die redaksierade van agt ewekniebeoordeelde vaktydskrifte. Hy is die ontvanger van verskeie akademiese toekennings en pryse.

Performativity as phenomenon in education

Milton van Wyk, Lesley le Grange Academic research 2017-06-05

"Teachers should take responsibility for their professionalism, otherwise there is a danger of their continuing to function merely as technicians of the state or agents of the markets."

Performatiwiteit as verskynsel in die onderwys

Milton van Wyk, Lesley le Grange LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-06-05

"Daar is bepaalde kwessies wat beduidend bydra tot die verhoogde werkslading van onderwysers in die klaskamer, soos ’n oorvol kurrikulum, klasgrootte en ook die hoofstroming van leerders met struikelblokke tot leer."

Top