Laurika Rauch

Laurika Rauch

Laurika Rauch is 'n bekroonde Suid-Afrikaanse sangeres.

Laurika Rauch oor Festival voor het Afrikaans 2018

Naomi Meyer, Laurika Rauch Feeste 2018-09-13

"My werk is om suksesvol te kommunikeer met ’n gehoor, of ek nou in Afrikaans, my moedertaal, Engels of enige ander taal sou optree. Ek wil hoop dat daar ’n universele kwaliteit is aan dit wat ek doen waarby gehore kan aanklank vind – of hulle alles verstaan wat ek sing of nie."

Top