Kosie Eloff

Junior lektor in multimedia by die Universiteit van Pretoria.

Die Titanic-twiet! Die gebruikersprofiel as 'n bron van nuwe digitale publikasiemoontlikhede op sosiale-media-platforms.

Kosie Eloff 2013-01-29 'n Sosiale-media-gebruikersprofiel kan stories, karakters en konsepte 'n teenwoordigheid op 'n aanlyn gemeenskap gee. Hieroor skryf Kosie Eloff, na aanleiding van 'n aanlynverhaal oor selfskending.
Top