Kobus Schoeman
Prof. Kobus Schoeman was meer as 20 jaar lank predikant in die NG Kerk. Hy is tans verbonde aan die departement Praktiese Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy werk binne die veld van gemeentestudies en leierskap en stel veral belang in die interaksie tussen gemeenskap en gemeente.