Stofvinger
2016-11-24"My naam is Klaas. My pa het ons huis met ’n ysterhand regeer, my ma was ’n fyn skraal vroutjie en stil van geaardheid. Ek kon nie skoolgaan nie. Ek is op 7-jarige ouderdom ’n skaapwagter."
"My naam is Klaas. My pa het ons huis met ’n ysterhand regeer, my ma was ’n fyn skraal vroutjie en stil van geaardheid. Ek kon nie skoolgaan nie. Ek is op 7-jarige ouderdom ’n skaapwagter."