Kirky van Kirkwood

"Ek dink as jou drome jou nie bang maak nie, droom jy nie groot genoeg nie. Moenie perke vir jou drome stel nie. Niemand ken jouself beter as jy nie, so glo in jouself en gaan doen daai dinge wat jy nog altyd wou."

Facebook: @kirkyvankirkwood

Instagram: @kirkyvankirkwood

Onderhoud: Kirky van Kirkwood sing dat ’n mens moet spring

Izak de Vries, Kirky van Kirkwood Musiek 2022-09-16

Kirky van Kirkwood se tweede enkelsnit, "Spring", is  pas uitgereik. Die lied handel oor iemand wat ’n loopbaankeuse moet maak. Izak de Vries het by Kirky gaan kuier enkele dae voordat sy haar bakkie gepak het om self ’n enorme loopbaanskuif te maak. Gaan jy spring, of spyt wees?

Top