Keenan Kulsen

Keenan Kulsen is ’n vyftienjarige, graad 10-leerder van Hoërskool Upington. Hy het ’n pers gordel in karate, is die kaptein van sy skool se onder 16-hokkiespan, beoefen skiet as skoolsport en speel graag sokker. As sy sport hom nie besig hou nie, dink hy aanhalings uit en skryf stories en idees vir nuwe stories wat sy ma net soms gebruik.

Foto: verskaf

"Ons is opgewonde om te hoor of lesers meer van die Bitterbosbende wil lees"

Cliffordene Norton, Anzil Kulsen, Keenan Kulsen Skrywersonderhoude 2020-06-08

"My gesin is altyd my klankbord as ek stories skryf. Dit was toe juis met die ontwikkeling van idees vir ’n tweede en derde boek in die reeks dat Keenan aangebied het om te help." Cliffordene Norton gesels met Anzil en Keenan Kulsen oor die inspirasie agter die Bitterbosbende-reeks.

Top