Katvrou wroeg tydens kantoorure oor korrekte taalgebruik in die advertensiebedryf en in haar vrye tyd heul sy met katte. En musiek. Musiek is haar medisyne en 'n subjektiewe versugting na plaaslike rock, folk, blues, jazz, en ongewone/vreeslose musiekstyle is duidelik te bespeur. Sy skryf omdat dit die malheid van die wêreld besweer. Namibië is haar heimat, sy bly iewers tussen Melville en Milpark, en sy eet tamaties soos appels.
Lees Katvrou se rubriek |
Read Katvrou's column
Opgedateer/Updated: 2006-09-01
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za