Katarzyna Nowak

Katarzyna Nowak leef en werk in Oos-Afrika. Sy het ’n PhD in Biologiese Antropologie van die Universiteit van Cambridge. Haar veldwerk fokus op bosbewoonde savanna-olifante en rooi colobus-ape in Tanzanië. Sy het NRO’s in Tanzanië en die VK gekonsulteer oor verskeie onderwerpe soos windplase, kuswoudbiodiversiteit en die ivoorhandel.

Afname in olifantgetalle totaal onderskat

Trevor Jones, Katarzyna Nowak 2014-03-19 Vroeg in Desember 2013 het internasionale media berig dat IUCN (International Union for the Conservation of Nature) dit amptelik gestel het dat een vyfde van Afrika se olifante teen die huidige tempo van stroping binne die volgende tien jaar vernietig kan word.
Top