Karlien Barnard

Karlien Barnard is 'n passievolle navorser met 'n sterk agtergrond in bewaringsekologie en entomologie. Sy is tans ʼn gesondheidswetenskap-doktorsgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch. Waar ander mense gril vir vlermuise is sy glad nie bang nie; inteendeel, sy is versot op hulle.

za.linkedin.com/in/karlien-malan-6b988b82
www.researchgate.net/profile/Karlien_Barnard_nee_Malan

Einstein-kompetisie: Karlien Barnard

Karlien Barnard Einstein-kompetisie 2016-05-16

Karlien is tans ʼn gesondheidswetenskap-doktorsgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch. Waar ander mense gril vir vlermuise is sy glad nie bang nie; inteendeel, sy is versot op hulle.

Top