Karin Calitz

Karin Calitz is ’n emeritus professor en navorsingsgenoot in handelsreg aan die Universiteit van Stellenbosch (US). Sy het die graad BA (Regte) aan die US, die grade LLB en LLM aan die Universiteit van Johannesburg en die graad LLD aan die Universiteit van Suid-Afrika verwerf. Sy spesialiseer in arbeidsreg.

The exclusion of vicarious liability of employers in exemption clauses

Karin Calitz Academic research 2021-05-17

"Ultimately courts should in light of the importance of policy considerations underlying vicarious liability, develop the rules of the common law of contract in terms of section 39(2) of the Constitution."

Die uitsluiting van middellike aanspreeklikheid van werkgewers in vrywaringsklousules

Karin Calitz LitNet Akademies (Regte) 2021-05-17

"In hierdie bydrae word aangevoer dat die gronde waarop howe in die verlede vrywaringsklousules wat middellike aanspreeklikheid uitsluit, gehandhaaf het, dikwels teen die openbare beleid is."

Top