Karin Brynard

Karin Brynard is 'n bekroonde skrywer.

Karin Brynard se Tuisland

Karin Brynard, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-07-18

"Dis die plek wat die grootste emosie by my wakker maak – altyd ‘n bietjie kwaad oor wat ons doen en hoe dit is, altyd ‘n bietjie skaam oor wie en wat ons is, maar tegelykertyd ook trots en dikwels heel verwonderd en selfs ontroerd oor waartoe ons in staat is." 

Top